Melanie Lowe As
As
Word & music: Melanie Lowe
As jy ‘n oomblik net wou wag
As jy hier saam met my wil bly
Dis soos jou woorde soet en sag
Sê dat die Hemel sorg vir my
Dis of jou hande my hou vas
Dis of jou woorde vir my sing
Dis of dit altyd net jy was
Asof gesoek is nou gevind
Chorus
Neem my in
Vat net my hand en neem my saam
Ek wil net orals met jou gaan
Vat my hand en neem my saam
Neem my in
As jy my lief het neem my in
Wys vir my dat gesoek is now gevind
As ek ‘n oomblik net kan gee
Miskien sal jy daai oomblik vat
Ek wil jou altyd by my hê
Ek sal dit altyd vir jou sê
Asof gesoek is nou gevind
Chorus x 2
Wees die koning van my hart
Sê jy sal my nooit verlaat
As gesoek is nou gevind
Vat my hand en neem my in
Neem my in
-----------------------
Tracklisting and Lyrics:
- As
- Stay with me
- Love can build a bridge - duet with Chereé
- Someday
- As (Dance Remix)
For queries & more information contact:
Alan Leibowitz: 082 784 8109
email: alan@adventuremusic.co.za
-----------------------




